Successfully reported

Blue Cottages

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Luke K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Simple comfortable accommodation set in a lush garden. Nice simple accommodation in a beautiful garden. Host and dogs are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend! Dit was die aangenaamste plekkie en gasheer. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carly D
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Comfortable, cool thanks to the aircon and friendly service! We thoroughly enjoyed our stay, the host was friendly and welcoming and the cottages were lovely. The bathroom in the Quail cottage needed a new toilet seat and the door had swollen and couldn't shut, but other than that we had a fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik W
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Jan 2020

Netjies, geen tierlantyntjies, goeie waarde vir geld. Effe ver van Hoedspruit, maar steeds goed geleë om die omgewing te verken!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marche D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Fantastiese vriendelike diens. Die plekkies is baie oulik ingerig, als wat mens nodig het. Jaco en sy moeder het ons baie tuis laat voel en uit hul pad gegaan om aan al ons behoeftes te voldoen. Sal aan enigeen aanbeveel om daar te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2019

Ontspanning in 'n pragtige omgewing. Vriendelike diens. Alles wat jy nodig het, selfs 'n teepot! Rondawel was pragtig skoon. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ek sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alet T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Oom Jan en tannie Petro laat jou tuis voel uit die staanspoor. Vriendelik en aangenaam, puik diens. Sal vir seker weer gaan besoek! Baie dankie vir 'n aangename verblyf oor Paasnaweek. Ons sal beslis weer daar gaan ontspan. Heerlike ontspanne atmosfeer en boomryk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2018

Lieflike plek en natuurtonele. Voel soos 'n familiehuis. Die kothuise is in 'n lowerryke omgewing en die eienaars laat mens baie tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Blue Cottages
Hi Karen, We are glad that we could create a home for you, away from home We hope to see you again in future. Best regards, Jan and Petro Blue Cottages

Lurae D
Kort verblyf
4.4
Aug 2018

Baie dankie Jan vir jul gasvryheid. Die aandetes was heerlik voorberei. Beveel enige tyd aan. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburg Road, Margate Farm, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ef0aa59a2e5020fcca479f8f6116d9b34fb9b3722c2d97a99c3f4bf9219dac0e86597e255a6a73743c8b2b4772abd971fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Lydenburg Road Margate Farm 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.368464988778 30.702975855618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang