Blue Crane Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Welthagen Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Crane Gastehuis is naby N1 en Rose Park Hospitaal in Fichardtpark, Bloemfontein, geleë. Ons bied moderne en bekostigbare en suite-oornagverblyf met gratis parkering met afstandbeheer vir u gerief.
Verblyf word aangebied in standaard dubbelkamers met en suite-badkamers. Die kamers is gemaklik en uniek versier, en elkeen bevat 'n platskerm-LED-TV, lugversorging en 'n spieëltafel of werktafel. 'n Haardroër is op aanvraag beskikbaar. Elke kamer het sy eie toilet, stort en wasbak. 'n Yskas en mikrogolfoond, sowel as 'n ketel en basiese eetgerei, is beskikbaar. Alle kamers het gratis WiFi.
Ons is naby die Pick & Pay, verskeie winkelsentrums, hospitale en skougronde.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 271
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 15 Welthagen Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Blue Crane Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Welthagen Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang