Blue Flag Luxury Apartments
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Corner of Warmbad Weg and Provincial Road, Thaba Junction, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Flag Luxury Apartments bied gerieflike selfsorg- en oornagverblyf in die hartjie van Thabazimbi. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n korporatiewe reisiger, 'n paartjie, 'n klein gesin of 'n groep vriende aangesien dit reg by die Thaba Junction-winkelsentrum geleë is.
Hierdie eiendom bied die opsie van twee eenslaapkamerwoonstelle, een tweeslaapkamerwoonstel of 2 dubbelgastekamers. Al die woonstelle is ingerig met gemaklike koningingrootte-beddens en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die gastekamers het ook koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Al die woonstelle beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Die 2 gastekamers het 'n koffiestasie met 'n yskassie en mikrogolf. Elke eenheid het lugversorging en gratis WiFi.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Alle etes of kospakkies is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Grethe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Warmbad Weg and Provincial Road, Thaba Junction, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Gaste dink Blue Flag Luxury Apartments het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Corner of Warmbad Weg and Provincial Road, Thaba Junction, Thabazimbi, 0387, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang