Blue Haven
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1446 Edge Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Blue Haven is 'n bekoorlike vakansiehuis in Ramsgate, 'n bekoorlike kusdorpie aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die gewilde vakansiebestemming spog met 'n aantal natuurreservate, uitstekende voëlkykgeleenthede en asemrowende strande.
Die 4-slaapkamerhuis is geskik vir 8 gaste en spog met gedeeltelike uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en dit het 'n en suite-badkamer. Daar is 2 slaapkamers wat ook ingerig is met 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers. Al die kamers het 'n privaat ingang.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n sitkamerstel. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die area sluit swem, bootritte, visvang, gholf, voetslaan en skubaduik in, terwyl besienswaardighede in die area restaurante, kroeë, kunsgalerye en verskeie natuurlike besienswaardighede insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 54
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1446 Edge Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blue Haven het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1446 Edge Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang