Blue Haven
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 1446 Edge Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
            Blue Haven is 'n bekoorlike vakansiehuis in Ramsgate, 'n pragtige kusdorp aan KwaZulu-Natal se suidkus. Die gewilde vakansiebestemming het 'n aantal natuurreservate, uitstekende voëlkykgeleenthede en pragtige strande.
Verblyf is beskikbaar in 'n vierslaapkamerhuis met slaapplek vir 8 gaste en 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer. Daar is 2 slaapkamers wat ook 'n dubbelbed het en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 2 badkamers. Al die kamers het 'n privaat ingang.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n sitkamerstel. Ander geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek in. 
Doendinge in die omgewing sluit swem, bootvaarte, visvang, gholfspeel, stap en duik in. Daar is ook restaurante, kroeë, kunsgalerye en verskeie natuurlike besienswaardighede.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 54
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1446 Edge Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blue Haven het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 1446 Edge Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang