Successfully reported
+103

Blue Hills Lodge

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Mrt 2025 tot 31 Mrt 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Acacia Road, Blue Hills, Midrand, 1684, Gauteng
  • Vanaf R1 730 R1 384 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Hills Lodge is ideaal geleë in die hartjie van Midrand en bied B&B-verblyf in 'n bekoorlike plattelandse omgewing.

Gaste het 'n verskeidenheid luukse suites, luukse kamers, standaardkamers en enkelkamers. Alle kamers is luuks ingerig, elkeen met sy eie unieke styl. En suite-badkamers, tee- en koffieskinkborde en platskerm-TV's met DStv-toegang is standaard in elke kamer. Word wakker met 'n volledige Engelse of Kontinentale ontbyt wat tussen 06:30 en 09:00 bedien word, of versoek 'n verpakte Kontinentale ontbyt vir die pad. Aandete kan ook op versoek voorsien word.

Daar is 'n sprankelende swembad, 'n rustige tuin, 'n kaggel-sitkamer en 'n onthaalsitkamer.

Die lodge is naby korporatiewe Midrand en al die hoofweë wat Johannesburg, Sandton, Pretoria, Oos-Rand en Krugersdorp verbind met maklike toegang tot OR Tambo Internasionale, Lanseria-lughawe en Gautreinstasie in Midrand geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lize-Mari G
Saam met vriende
5.0
Netjies rustig. Baie lekker gebly. Personeel was vriendelik gewees.
Aug 2025
Peet M
Besigheidsreis
5.0
Will use again. As advertised. All good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Heleen B
5.0
Vyf sterre. Baie oulike plek. Skoon netjies. Vriendelike ontvangs deur oulike gasvrou. Heerlike ontbyt en aandete. Sal beslis weer kom.
Mrt 2024
Clint N
Besigheidsreis
4.8
Value for money! Great service, great hosts! Friendly staff, very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Rickus W
Saam met lewensmaat
4.8
Breakfast for the win! Dit was wonderlik. Ek beveel die omelet in die oggende aan. Jy sal nie verkeerd gaan nie. Dit is die beste wat ek ooit gehad he...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 124 Acacia Road, Blue Hills, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink Blue Hills Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 730
R 1 730 R 1 384
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 730
R 1 730 R 1 384
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 730
R 1 730 R 1 384
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Acacia Road, Blue Hills, Midrand, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhOTJiMGRkLTQ3YjgtNGY0My04YzVlLTZmOGJlZGNlY2U1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 730 nouVanaf R1 384 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 124 Acacia Road Blue Hills 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9657396 28.0857358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang