Successfully reported

Blue Horizon Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Melanie R
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Wonderful way to recharge your body, mind and spirit, with an eagle's view. Wonderful, felt like home away from home with a fantastic view, close to beaches and shops, felt safe and spoilt by the hostess. Lovely breakfast, even had a swim in the pool. Many thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties alles wat ons wil hê in 'n vakansieplek. Wat 'n ongelooflike plekkie is dit nie! Fantasties! Pragtige huis, Toskaanse styl. Asemrowende uitsig. Gasvryheid is uitstekend. Kry 'n warm ontvangs by die voordeur. Vriendelikheid ken geen perke. Lekker lafenis afkoel swembad. DStv, WiFi, lugversorger en my gunsteling, stoepie met 'n uitsig. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Rustigheid en ontspanning het ons gesoek en dit ten volle hier gevind. Home away from home! Tien uit tien! Ons kom vir seker weer terug. No questions asked. Dankie vir jou gasvryheid en lieflike ontvangs, asook ons lekker verblyf by julle. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gewees. Fantastiese uitsig en ligging, skoon met vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seugnet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gerieflik. Die kamer was netjies en baie gerieflik. Die ontbyt was heerlik met 'n wye keuse om uit te kies. Ons het 'n wonderlike restaurantaanbeveling vir aandete gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deona S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Fantastic. Fantastic service and friendly staff. Thank you so much for an amazing stay. The breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Vriendelike diens en baie netjiese plek. Ons het vreeslik lekker by Blue Horizon Guest House gebly! Dis 'n netjiese plek en die diens was baie goed! Hulle het baie moeite gedoen! Karen is 'n uitstekende gasvrou en sy was altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Excellent. Excellent stay, magnificent sea views, brilliant location. Well-run establishment and very friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ricus R
1 nag
5.0
Nov 2023

Uitstekende diens. Baie goed en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Sal definitief weer kom inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 670
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 670
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Boundary Road (listed under Grensweg), Gordon Heights, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuIRS4ZK9zu3OEog6QVgfCxg924JuoD1c8otmIDLcxMAsrTl8si?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 56 Boundary Road (listed under Grensweg) Gordon Heights 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.158595520535 18.882245868444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang