Blue Horizon @ Nr 10
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blue Horizon Nr 10 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Jeffreysbaai, gerieflik naby die strand, restaurante en kroeë geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n klein gesin.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n gemaklike koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Gaste kan op die rusbank in die sitkamer ontspan. Vir vermaak, 'n slim-TV. Bring asseblief eie wifi.
Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n ingeboude braai. Parkeerplek op die perseel word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Blue Horizon @ Nr 10 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang