Blue Largo 42
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 North Beach Road, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R930 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blue Largo 42 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Westbrook oorkant die strand, sowat 10 km suid van Ballito, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie by die see.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n stapelbed vir kinders in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n lugbraaier, ketel, mikrogolfoond en yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Gasbottel met 'n stoofplaat en staande waaier is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek en see-uitsigte. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 576
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 39 North Beach Road, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blue Largo 42 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 North Beach Road, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang