Blue Mountain View Rooms
Beskrywing
Blue Mountain View Eenheid 2 bied veilige en gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eenheid is ruim en sluit 'n lessenaar met 'n stoel in. Die kombuisie is met 'n broodrooster, yskassie, warmplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike stoep. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en die gemeenskaplike braai-area en swembad net 'n entjie verder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Blue Mountain View Eenheid 3 bied veilige en gemaklike akkommodasie vir 2 gaste. Die eenheid met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kamer is ruim en het 'n lessenaar met 'n enkelstoel en 'n kompakte kombuisarea. Die kombuisarea is toegerus met 'n broodrooster, 'n mini-yskas, 'n kookplaat, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n gedeelde patio. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en kan toegang geniet tot die gemeenskaplike braai-area en swembad wat net 'n entjie weg is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Blue Mountain View Eenheid 4 bied veilige en gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n rusbank vir 2 en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n broodrooster, yskassie, warmplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n privaat binnehof met volle toegang tot die tuin, maar wel net 'n beperkte uitsig. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en die gemeenskaplike braai-area en swembad net 'n entjie verder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Blue Mountain View Eenheid 1 bied veilige en gerieflike verblyf aan 4 gaste, verkieslik 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Neem asb. kennis dat 4 volwassenes nie aanvaar sal word nie. Die eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eenheid is ruim en sluit 'n lessenaar met 'n stoel en 'n kombuisie in. Let asb. dat daar geen skeidings in die kamer is nie en dus geen privaatheid nie. Die kombuisie is met 'n broodrooster, yskassie, warmplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike stoep. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en die gemeenskaplike braai-area en swembad net 'n entjie verder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15B Foster Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang