Blue Oasis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Wessel Road, Unit 102, The Point Rivonia, Johannesburg, 2128, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blue Oasis is 'n pragtige woonstel wat selfsorgverblyf in Rivonia, Johannesburg bied. Hierdie pragtige verblyf kombineer gemak en gerief en is perfek vir sake- en ontspanningsreisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die aparte badkamer. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV n lei na 'n balkon met pragtige uitsigte oor die Rivonia. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder het die verblyf 'n sonkrag-/omsetterstelsel en is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.1/5
Renee Ontsia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 44 Wessel Road, Unit 102, The Point Rivonia, Johannesburg, 2128, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Wessel Road, Unit 102, The Point Rivonia, Johannesburg, 2128, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang