Successfully reported
+29

Blue Olive Guesthouse

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 689 Ciska Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Olive Guesthouse bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Garsfontein, Pretoria. Dit is 'n ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers, aangesien hierdie eiendom 'n lieflike braai-area en 'n swembad op die perseel het.

Hierdie eiendom bied 2 eenhede, naamlik Kalamata en Mission. Beide kamers is gesinseenhede met selfsorg-kombuisies met 'n volledige badkamer en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en twee enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Kamer Kalamata het 'n hoekbad en stort en Kamer Mission 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Beide eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Kalamata het ook 'n mini-oond en albei kamers het lugversorging. Vir gaste se vermaak het beide eenhede gratis WiFi en 'n TV met stromingsdienste.

Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 3 km vanaf Life Fairy Glen Hospitaal, 1 km vanaf Garsfontein Hoërskool, 6 km vanaf Netcare Pretoria Oos Hospitaal en 5 km vanaf die N1-snelweg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charlene H
Gesin met klein kinders
5.0
Convenient and just what we needed for the time period. Beautiful place. An amazing experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Steven M
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, clean and great value for money! As always, it was close to perfect. Grace is ever so pleasant and almost always available. Renie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Nico J
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Ons het 'n baie besige dag gehad. Die eenheid was 'n lafenis om na terug te keer om te gaan slaap. Skoon, netjies, alles wat ons nodig gehad het...
Sien meer
Sep 2025
Alet O
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Baie lekker gebly. Eenheid was skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Ons sal definitief weer daar bly.
Aug 2025
Rapie L
Besigheidsreis
5.0
Gasvry, vriendelik en veilig. Ek het baie lekker gebly, sal vir seker weer daar bly.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 689 Ciska Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Blue Olive Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 689 Ciska Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95391ec60a305992c463a86b1c273a4cb09a83f3ec565940e0d4d0a184cc284d5c274ef4f2b1361096341b616bae4d30f2dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 689 Ciska Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.788338 28.3046872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang