Blue Roan - The Greek Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509 Koster Road, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Roan - The Greek Villa is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel ongeveer 8 km vanaf Magaliesburg. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n ekstra lengte koningingrootte-bed en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n hoekpad, stort en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.
Daar is 'n stoep met sitplek, sonstoele, 'n ingeboude braai en 'n berg-uitsig. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad, grasdaklapa en speletjieskamer met veerpyltjies en 'n pooltafel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 99
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- R509 Koster Road, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Gaste dink Blue Roan - The Greek Villa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509 Koster Road, Magaliesburg, 1791, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang