Blue Roan - The Greek Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509 Koster Road, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Roan - The Greek Villa is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang wat op 'n gedeelde eiendom geleë is, sowat 8 km vanaf Magaliesburg. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en 'n spieëltafel. Die badkamer is toegerus met 'n hoek-spa-bad, stort en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n 4-plaat-gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale asook 'n DVD-speler beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n ruim patio met sitplek buite, sonstoele en 'n ingeboude braai wat berguitsigte bied. Gaste kry veilige parkeerplek en het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, grasdak-lapa en speletjieskamer vir diegene wat van veerpyltjies hou of swembad speel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 99
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- R509 Koster Road, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Gaste dink Blue Roan - The Greek Villa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509 Koster Road, Magaliesburg, 1791, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang