Successfully reported
+28

Blue Roof Bungalow

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 Ranger Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Roof Bungalow is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel teen die berg se helling in die skilderagtige Vishoek en het uitsigte oor die vallei, berge en Valsbaai. Die verblyf is privaat, goed ingerig en het 'n aparte ingang.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n klein kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, perkallinne, digte gordyne en afstandbeheerde beligting. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, koffiemasjien, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n tafel met 2 stoele. 'n Aparte kamer met 'n gemaklike rusbank dien as 'n bioskoopkamer en het 'n Bluetooth-geaktiveerde projektor wat gaste kan gebruik om Netflix-flieks te geniet.

Braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan ook eksklusiewe toegang tot 'n privaat wassery met 'n wasmasjien versoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 107 Ranger Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Roof Bungalow het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107 Ranger Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0fb4454318f973df02523395679c7fdcb0a6f61a1f1ecf6a6fe4bb0f8ceeaab42c86480b9e68b7b5e065f56c04824544409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 107 Ranger Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.13566 18.41476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang