Successfully reported
+19

Blue Views Classic @ Brookes Hill Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Views Classic @ Brookes Hill Suites is 'n lieflike vakansiewoonstel met panoramiese see-uitsigte geleë in 'n veilige kompleks in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n ideale opsie vir 'n vakansie saam met 'n geliefde aangesien dit net oorkant die pad van die strand is.

Dié woonstel met lugversorging het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n tee- en koffieskinkbord. Dié ruimte het ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die dubbeldeur is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Die Brookes Hill-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1 Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Blue Views Classic @ Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b2fbcc22525b7d8547674f275a4b3296584732564a0cf437d85f4fd2468bd8116ac1a62e93cc640e4d4c845dc2070dffe4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Lady Bea Crescent Humewood 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.978120480952 25.651145086647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang