Successfully reported
+33

Blue Views Superior @ Brookes Hill Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 220 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Views Superior @ Brookes Hill Suites is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op 'n veilige landgoed in die hartjie van Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien hierdie kompleks oorgenoeg geriewe het om almal te vermaak.

Dié woonstel het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. 'n Lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea. Hierdie kompleks het ook 'n voetgangerpaadjie wat toegang tot Blouvlagstrande, restaurante, kroeë en winkels al langs die promenade bied.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1 Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 220
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 220
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Lady Bea Crescent, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55565e243b874a8338f0a0ed423af9e5762ac8610b289614388031867dbafff608999d30675df7f1700dc57438a87135e2a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 2) 1 Lady Bea Crescent Humewood 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978385241303 25.651354193687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang