Blue Whale
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blue Whale is naby die middestad van Struisbaai geleë en bied gemaklike verblyf in 2 aparte privaat en suite-kamers met 'n kombuisie en 'n eie gaste-ingang, apart van die hoofhuis. Dit is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaar woon. Die verblyf is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n gesellige verblyf aan die see naby alle geriewe.
Eenheid 2: Seaside Splendor het sy eie ingang en bestaan uit 1 koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n klein yskas, mikrogolfoond, ketel, breekware, wasbak, waaier, OpenView-satelliet-TV, onbeperkte WiFi, en gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar in 'n ingeslote binnehof.
Eenheid 3: Shoreline Escape het 'n privaat ingang en bevat 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel front noord en is toegerus met 'n plafonwaaier, yskassie, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe met sy kombuisie. Gaste het toegang tot 'n gedeelde ingeslote binnehof met gemeenskaplike braaigeriewe.
Die eiendom is slegs 350 m vanaf die hoofstrand en binne loopafstand van die hawe en alle ander geriewe soos restaurante, winkels, apteek en dokters.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 9 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Whale het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang