Successfully reported
+51

Blue Whale

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Whale is naby die middestad van Struisbaai geleë en bied gemaklike verblyf in 2 aparte privaat en suite-kamers met 'n kombuisie en 'n eie gaste-ingang, apart van die hoofhuis. Dit is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaar woon. Die verblyf is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n gesellige verblyf aan die see naby alle geriewe.

Eenheid 2: Seaside Splendor het sy eie ingang en bestaan uit 1 koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n klein yskas, mikrogolfoond, ketel, breekware, wasbak, waaier, OpenView-satelliet-TV, onbeperkte WiFi, en gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar in 'n ingeslote binnehof.

Eenheid 3: Shoreline Escape het 'n privaat ingang en bevat 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel front noord en is toegerus met 'n plafonwaaier, yskassie, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe met sy kombuisie. Gaste het toegang tot 'n gedeelde ingeslote binnehof met gemeenskaplike braaigeriewe.

Die eiendom is slegs 350 m vanaf die hoofstrand en binne loopafstand van die hawe en alle ander geriewe soos restaurante, winkels, apteek en dokters.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hein L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike ontvangs sal volgende jaar met Nampo Kaap beslis weer daar oor. Baie vriendelike ontvangs sal volgende jaar met Nampo Kaap beslis wee...
Sien meer
Sep 2025
Phoebe W
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie dankie vir die verblyf, dit was uitstekend. Sal beslis aanbeveel.
Sep 2024
Cornelia J
Saam met vriende
5.0
Snoesige, tuis gevoel tipe kamer. Oulike kamer wat jou laat voel of jy tuis is. Alles wat ons nodig gehad het. Die tannie was verskriklik baie oulik.
Apr 2024
Renate H
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en gemaklik. Ja, dankie. Aangenaam en gemaklik.
Mrt 2024
Sylvia E
Saam met lewensmaat
5.0
The best. Excellent. Can recommend anytime. Come back all the time. 5 stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 9 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Whale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKp5qC0N0ZcX1tsuUgtonjA8XwgHEit2LJWKNmNe3wWXiwFXG5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 9 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.801970704817 20.050654790018
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang