Successfully reported

Blue Window Guesthouse

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied 'n berg-uitsig en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Yskassie is beskikbaar vir gaste se gebruik. Gaste het toegang tot 'n groot tuin. 'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste met vooraf reëling.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 14 word nie toegelaat in die kamers wat deel vorm van die hoofhuis nie.
Die eienaar woon op die eiendom, en die kamers is in die hoofhuis geleë.
Daar is maklike toegang vir bejaarde gaste, maar rolstoelbeweging kan moeilik wees.
Rook is nie toegelaat nie.
Geen partytjies, geraas na 22:30 of dwelms word op die eiendom toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die naaste winkels en restaurante 22 km weg is.
Let asseblief daarop dat toegang tot die eiendom via 'n grondpad is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is beskikbaar op aanvraag teen 'n bykomende koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 en het 2 enkelbeddens. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die vallei en die kamer het sy eie stort en toilet. Gaste het toegang tot 'n groot tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Leefarea
Verwarmer
Draagbaar
DStv
Volle pakket, Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Leefarea
Waaier
Draagbaar
Kaggel
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket, Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 14 word nie toegelaat in die kamers wat deel vorm van die hoofhuis nie.
Die eienaar woon op die eiendom, en die kamers is in die hoofhuis geleë.
Daar is maklike toegang vir bejaarde gaste, maar rolstoelbeweging kan moeilik wees.
Rook is nie toegelaat nie.
Geen partytjies, geraas na 22:30 of dwelms word op die eiendom toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die naaste winkels en restaurante 22 km weg is.
Let asseblief daarop dat toegang tot die eiendom via 'n grondpad is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is beskikbaar op aanvraag teen 'n bykomende koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Window Shedhouse
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-selfsorgeenheid is ontwerp in 'n plaashuisstyl en bied uitsigte oor die omliggende platteland en 'n dam. Dit is geskik vir tot 2 gaste, met die opsie van 'n ekstra uitvoubed vir 'n kind met vooraf reëling. Die eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea sluit 'n toegeruste kombuis met gasgeriewe, sowel as 'n eet- en sitarea in. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, WiFi en 'n sekuriteitshek. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Braaigeriewe kan gereël word, en 'n kontinentale ontbyt is teen 'n bykomende koste beskikbaar met vooraf reëling.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Draagbaar
Kombuisie
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Tuin
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Toonbank
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Stoof
Gas
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 14 word nie toegelaat in die kamers wat deel vorm van die hoofhuis nie.
Die eienaar woon op die eiendom, en die kamers is in die hoofhuis geleë.
Daar is maklike toegang vir bejaarde gaste, maar rolstoelbeweging kan moeilik wees.
Rook is nie toegelaat nie.
Geen partytjies, geraas na 22:30 of dwelms word op die eiendom toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die naaste winkels en restaurante 22 km weg is.
Let asseblief daarop dat toegang tot die eiendom via 'n grondpad is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt is beskikbaar op aanvraag teen 'n bykomende koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0dXY7CDD0rSoy8h9t2WSlH90jLgxmSs7EuQWolcc71px1q7FG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm 811 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.368737306548 19.553517233796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang