Blue Window Guesthouse
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Window Guesthouse is 3 kilometer vanaf die dorpie Tesselaarsdal, 22 kilometer vanaf Caledon en 50 kilometer vanaf Hermanus geleë. Die eiendom bied 'n selfsorg-eenheid en twee gastekamers in die hoofhuis.
Die Shedhouse-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en sluit 'n koninggrootte-bed, 'n kombuis en 'n badkamer met 'n stort in. Die hoofhuis beskik oor twee gastekamers: een met 'n dubbelbed en een met twee enkelbeddens. 'n Bababedjie is beskikbaar. Beide kamers het toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Gaste in die hoofhuis deel 'n sitkamer met 'n TV, DStv, 'n ingeboude kaggel en WiFi. Ontbyt word in die eetkamer bedien teen 'n ekstra koste per persoon.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkering in. Rook is nie binne die gastehuis toegelaat nie. Kinders onder 14 jaar en troeteldiere word nie in die hoofhuis toegelaat nie.
Die eiendom word omring deur berge en valleie, met nabygeleë aktiwiteite soos stap, fietsry, voëlkyk en die besoek van plaaslike wyn- en kaasroetes. Die naaste winkels en restaurante is 22 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Window Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang