Bluebell
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chunky Masango Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bluebell bied selfsorg-eenhede en is in die bekoorlike dorpie Dullstroom geleë. Die eiendom is ideaal geleë naby die restaurante en ander geriewe in die middedorp.
Verblyf by Bluebell bestaan uit 3 eenhede, wat saam of afsonderlik bespreek kan word. Hierdie eenhede het slaapplek vir 2 tot 4 persone en bestaan uit óf 1 óf 2 slaapkamers met 1 of 2 badkamers. Elke kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye te kook, en elke eenheid het 'n leefarea met 'n TV wat volledige DStv-kyk het, en 'n houtkaggel.
Boonop het elke eenheid ondervloerse verhitting in die slaapkamers, elektriese komberse op die beddens, asook 'n privaat braai-area om te gebruik. Dullstroom is bekend vir sy groot forelstrome en skilderagtige visvangplekke. Die goed gevulde riviere en damme wemel van die reënboog- en bruinforel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 265
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Chunky Masango Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Bluebell het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chunky Masango Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang