Successfully reported
+23

Bluebelle Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bluebelle Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Greyton en bied gerieflike verblyf wat perfek is vir 'n gesin of groep vriende.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers wat toegerus is met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en beskik oor 'n knus kaggel.

Gaste het toegang tot 'n lieflike balkon waar hulle 'n oggendkoffie kan geniet. Verder bied die patio lieflike sitplek en 'n ingeboude braai-area, omring deur die welige groen.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
John J
5.0
Ek en my vrou het met ons volwasse dogters Greyton besoek en dit baie geniet. Heerlik voor die kaggel gesit in die aand. In die dag het ons in die moo...
Sien meer
Jul 2025
Peter A
Saam met lewensmaat
5.0
Bluebelle Cottage exceeded our expectations. We enjoyed a wonderful three days in Greyton and thoroughly enjoyed our stay in this delig...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jeanine G
Saam met vriende
5.0
Clean and neat. Wonderfully managed B&B. Had a wonderful stay for another great Greyton festival. Karen was thoughtful and kind, and th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 95 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bluebelle Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb82bb2d2a67024a3f7a1f02ae8543d6a8803c455099875e7a109545818ef9d20ded8ee8f1048e9af18c868f371aa5adce100?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 95 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044514 19.6159422
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang