Successfully reported
+50

Blueberry Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Blueberry Drive, Blue Berry Hill, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 120 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Blueberry Villa is 'n moderne selfsorg-vakansiehuis in die rustige omgewing van St Helenabaai. Dit is die perfekte opsie vir 'n blaaskans van die stad se gewoel, aangesien hierdie eiendom spog met ongelooflike see-uitsigte, wat gaste toelaat om die natuurskoon heeltemal in te neem.

Hierdie villa bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers sowel as 'n gastetoilet. Die ruim hoofsuite is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n kaggel, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer bevat 2 driekwartbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat ook 'n bad en 'n stort het. Daar is 'n gastebadkamer met 'n toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n sentrale eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met genoeg sitplek vir almal om saam hul maaltye te geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is regdeur die villa beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop na 'n gedeeltelik oordekte patio met 'n buite-eetkamertafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir 'n sonsondergang in die aand terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste het veilige parkering op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 760

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 20 Blueberry Drive, Blue Berry Hill, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blueberry Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 120
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 120
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 120
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Blueberry Drive, Blue Berry Hill, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c5fec67951667fb33b7e88ec670eca7f7dcf23bd5344bc86002f997448b01eadd3409f33188a9c8dc66ad1a8f4f11a313f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 120 per nag, vir 6 mense 1 5 1 4 20 Blueberry Drive Blue Berry Hill 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.739661587935 17.999145012271
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang