Successfully reported
+148

Bluebottle Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 mount road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bluebottle Gastehuis is teen die hange van Muizenberg geleë.

Die eiendom het 7 gastekamers en bied slaapplek vir tot 15 gaste. Vyf van die kamers is op die boonste vlak geleë en maak oop na die boonste balkon, en twee van die kamers is op die onderste vlak en maak oop na die onderste balkon.

Elke kamer is individueel versier en het 'n uitsig oor die see, meer en berge. Elke kamer het sy eie badkamer en bied slaapplek vir 2 gaste. Die Cape Blue-kamer bied slaapplek vir 3 gaste.

Muizenbergstrand is 'n paar minute se stap vanaf die gastehuis. Daar is verskeie bergwandel- en staproetes wat net bokant die huis begin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Jacky V
Besigheidsreis
5.0
Awesome! Baie lekker gebly en geslaap. Alles tops. Dankie.
Mei 2025
Delia Anne C
5.0
Relaxing, will definitely be going again for the peace and tranquility. I enjoyed the views, safety, no burglar bars required as the pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Cimone J
Gesin met tieners
4.8
Peaceful. Short but extremely sweet. Stunning views, with quiet time for much needed rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Glenn P
Saam met lewensmaat
4.4
Great, would stay there again! Great hosts, great food, great rooms!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Canita U
Saam met lewensmaat
4.0
Mooi uitsig. Baie mooi uitsig. Skoon en netjies. Ek hou nie daarvan om 'n voertuig so n pad te laat staan nie, veral as daar nie parkering beskikbaar ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 18 mount road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bluebottle Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 mount road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW1ZzA0TAwAt3hwW5LR8yySvq5EFm9DyrlOH5NsOfYsDm55g5v8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 18 mount road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 10:00 -34.102719464655 18.466260981404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang