Successfully reported
+42

Bluefish Gully Inn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 Ocean View Terrace, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Bluefish Gully Inn is 'n unieke en rustieke huis wat in Kidd's Beach geleë is en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met ononderbroke see-uitsigte. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek binne loopafstand van kroeë en restaurante.

Die huis bestaan uit 7 slaapkamers en 6 badkamers, wat gemaklik tot 14 gaste kan akkommodeer. Daar is 5 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl 2 van die slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. 5 van die badkamers is en suite en het 'n stort, toilet en wasbak. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad, toilet en wasbak vasgemaak is. 

Die ruim kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en is oopplan na die leefarea met oorgenoeg gemaklike sitplek.

Gaste kan 'n ruim tuin geniet wat uitkyk oor die see. Die huis het ook 'n onderdakstoep met sitplek buite en 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 174 Ocean View Terrace, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bluefish Gully Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 Ocean View Terrace, Kidd's Beach, 5264, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd53f94e46644d68326966ae192204cfdc94019539b0e14e9f9732db38b9791c1033f45593733e6816f1e463fb90a74ae7bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 14) 4 5 1 5 174 Ocean View Terrace Kidd's Beach 5264 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.154046 27.695635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang