Successfully reported

Bethal Bluegum Country Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Danie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Wonderlike verblyf teen 'n goeie prys. Ons het baie lekker gebly by die Bluegum Country Lodge in Bethal. Ons volgende besigheidsreis na Bethal se datums is nog onseker, maar ons verblyf is nie. Dankie vir die mooi skoon kamers. Julle plek is nie net baie mooi nie, dit is baie stil en ek het lanklaas so lekker in 'n vreemde bed geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Bethal Bluegum Country Lodge
Danie, baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle het lekker geslaap! Julle is altyd welkom! Groete, Bluegum Lodge

Sally V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig. Skoon en netjies. Al probleem was die koffie was te min. 3 koffies, baie suiker en melk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ons het letterlik net oorgeslaap maar dit is so rustig en 'n mooi omgewing. Als was gerieflik. 2 punte. Kan dalk bietjie meer koffie en melk in die kamer sit. Mens het soms lus vir 'n aand- en oggendkoffie. Die waaier in die badkamer maak 'n vreeslike lawaai. Verder baie gerieflik en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele C
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2025

Marius was baie behulpsaam, ons het gemaklik gebly en lekker geslaap! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chanel J
1 nag
4.4
Feb 2025

Gerieflik. Die airconditioner het nie gewerk in my eenheid nie. Sal graag weer daar wil bly om my seun wat in dieselfde kompleks bly, meer gereeld te kan sien. Skoonmaakdienste het al 8 uur aan die deur geklop, uitcheck is eers 10 uur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karien S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Perfek, geen foute nie. Sal dit definitief aanbeveel vir groot en klein groepe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2023

Great guesthouse, very comfortable, good food. A little pricier than many other options in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tabu V
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2023

Baie lekker eenheid met televisie en al die kanale. Groot area met lekker netjiese woonstelle.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corna V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Uitstekend. Uitstekende diens, veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lakeside Ave, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c268314ab898bd7e611ea16cf2de7fc73ed984875811affab473d40ff3e99e6b453d2832c7719fe4c6b178125c5715bbd7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 7 Lakeside Ave Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 07:00-20:00 10:00 -26.446325015361 29.461324810982
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang