Successfully reported
+68

BlueSky Arniston

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

BlueSky Arniston is 'n gastehuis wat deur ’n gesin bestuur word en wat in die bekoorlike kusdorpie, Arniston, geleë is.

Daar is 6 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n ekstra-lang koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Verder het elke kamer lugversorging, 'n verwarmer, Nespresso-masjien, kluis, haardroër, universele kragproppe, USB-punte en 'n yskassie. 'n Ontbyt-buffet is by die tarief ingesluit.

Daar is ook 'n kroeg met genoeg voorraad, 'n gastesitkamer met internet en 'n TV, en 'n plonspoel. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste moet daarop let dat hierdie verblyf nie geskik is vir selfsorg nie en ook nie braaigeriewe het nie. Kinders onder die ouderdom van 12 jaar word nie toegelaat nie.

BlueSky Arniston is naby gewilde visvangplekke in die omgewing en net 40 minute se ry na die suidste punt van Afrika.

Neem asb. kennis dat die kamers nie TV's het nie, en daar is nie selfsorg- of braaigeriewe nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige en interessante blyplek in 'n uitsonderlike dorp. Pragtige en interessante blyplek met uitstekende geriewe en fantastiese ontbyt in 'n uitson...
Sien meer
Okt 2025
Boldwin H
Saam met lewensmaat
5.0
Great. It was great; I had a nice time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Wynand S
Saam met lewensmaat
5.0
Great sal terug wees. Baie lekker gebly. Plek is baie mooi. Gasheer is baie vriendelik en ontbyt is ongelooflik.
Apr 2025
Kobus S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik keuse om daardie spesiale geleentheid te vier. Netjiese, ruim en gerieflike plek vir 'n rustige wegbreek na stilte.
Nov 2024
Gerrie G
Saam met lewensmaat
5.0
Super luuks, word entertained vanaf die minuut jou voet by die deur insit. Beste 5 ster kwaliteit, en waarde vir geld. Die gasheer ken sy storie en on...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 10 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink BlueSky Arniston het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 595
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8338e47df92a3b72143abb20e55546e9da49e8f8e41273a566d8e22636a7025ec36a3f5fbb31547ceccafe2d6259600242fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 10 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.6665319 20.227141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang