Successfully reported
+185

Bluewater Beachfront Guest house

  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bluewater Beachfront Guest House is 'n luukse gastehuis wat op die strandfront geleë is in 'n lieflike voorstad van Gqeberha (Port Elizabeth) genaamd Bluewater Bay. Jou gashere sal verseker 'n verblyf om te onthou in hul ruim en luukse, maar knus, Gastehuis. Tuisgemaakte etes word ook bedien vir gaste wat binnenshuis wil bly.

Die meeste kamers het lugversorging en het gratis WiFi-dienste asook 'n hotelpakket DStv en mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers. Die terrein is volledig ommuur en veilige parkeerplek word gebied.

Ons is sowat 13 km vanaf die middestad op die strandfront. Die gastehuis het lieflike see-uitsigte en is 15 minute se ry na die universiteit, 800 m na die winkelsentrum en naby die N2-hoofweg. Dit is ongeveer 30 minute se ry vanaf die Oos-Kaapse besienswaardighede soos Shamwari Game Park, Addo Olifantpark asook die Seaview Lion Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Charmaine V
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi en netjiese plek met vriendelike mense. Baie lekker gebly, rustig. Ontvangs en bestuur baie gaaf en behulpsaam gewees.
Okt 2025
Noncedo G
Saam met vriende
5.0
Great stay, very accommodating. Breakfast was lovely. The place is easy to find. The directions were accurate, the establishment is ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Tumi M
Gesin met klein kinders
5.0
Worth the money spent, I enjoyed my stay. My family and I enjoyed our stay, warm and lovely welcome. The rooms were clean, towels alway...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Hanna L
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker, dankie. Baie oulike plek, lekker gebly. Die yskas het net vreeslik gestink, maar verder was ons baie gelukkig. Ontbyt was 'n wenner.
Jul 2025
Talita R
4.0
Gerieflike kamer met mooi see uitsig. Vriendelike personeel met goeie diens. Heerlike ontbyt elke dag. Groot kamer met mooi see uitsig.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 24 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bluewater Beachfront Guest house het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86fdfaa0a1bd9616eaf73d9f35c0d08e9b41b7d174018212ad275affd5af2f3614d2480d77e567b72311d8116c03daa8a72f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 24 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.858101352433 25.634596148445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang