Successfully reported
+185

Bluewater Beachfront Guest house

  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Bluewater Beachfront Guest House is 'n luukse gastehuis wat teen die strand in 'n pragtige woonbuurt van Gqeberha (Port Elizabeth), Bluewater Bay, geleë is. Jou gasheer en gasvrou sal sorg dat jy die verblyf in hulle ruim en luukse, maar knus, gastehuis nog lank sal onthou. Tuisgemaakte maaltye word bedien vir gaste wat by die gastehuis wil bly.

Die meeste van ons kamers het lugversorging en gratis WiFi. Daar is 'n mikrogolfoond, DStv (hotel-pakket), sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers beskikbaar. Die perseel is omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Ons is omtrent 13 km van die middestad af geleë met pragtige see-uitsigte. Ons is 15 minute van die Universiteit, 800 m van die inkopiesentrum af en naby die N2 geleë. Omtrent 30 minute vanaf die Oos-Kaap se besienswaardighede waaronder Shamwari Wildpark, Addo-olifantpark en die Seaview-leeupark.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Charmaine V
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi en netjiese plek met vriendelike mense. Baie lekker gebly, rustig. Ontvangs en bestuur baie gaaf en behulpsaam gewees.
Okt 2025
Noncedo G
Saam met vriende
5.0
Great stay, very accommodating. Breakfast was lovely. The place is easy to find. The directions were accurate, the establishment is ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Tumi M
Gesin met klein kinders
5.0
Worth the money spent, I enjoyed my stay. My family and I enjoyed our stay, warm and lovely welcome. The rooms were clean, towels alway...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Hanna L
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker, dankie. Baie oulike plek, lekker gebly. Die yskas het net vreeslik gestink, maar verder was ons baie gelukkig. Ontbyt was 'n wenner.
Jul 2025
Talita R
4.0
Gerieflike kamer met mooi see uitsig. Vriendelike personeel met goeie diens. Heerlike ontbyt elke dag. Groot kamer met mooi see uitsig.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 24 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bluewater Beachfront Guest house het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Bluewater Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86fdfaa0a1bd9616eaf73d9f35c0d08e9b41b7d174018212ad275affd5af2f3614d2480d77e567b72311d8116c03daa8a72f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 24 Bluewater Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.858101352433 25.634596148445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang