Successfully reported

Bly in Styl

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annemieke D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lovely! Lovely stay, wonderful host. Thank you so much for the amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heide B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantastiese blyplekkie, netjies en skoon, baie rustig en stil. Die verblyf was heerlik. Lydia is 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedbert B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

We will come again! Very nice to have a very comfortable and safe place with no wishes open. Great hospitality and very helpful support!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Regtig 'n besondere plek wat ons graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Bly in Styl
Baie dankie vir jul mooi resensie. Waardeer. Julle sal altyd welkom wees.

Mornette B
1 nag
5.0
Jun 2025

Heerlik gebly. Vriendelike en netjiese verblyf. Vriendelik ontvang. Uiters netjiese verblyf en het in al ons behoeftes voorsien. Gasvrou het ons van inligting voorsien oor die omgewing en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Hoogs aan te bevele. Tweede maal wat ons hier tuisgaan. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitmuntend. Baie netjies en skoon. Baie vriendelike ontvangs. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Axel J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Dis bied alles wat mens nodig het. Lydia de Wet is ’n sorgsame gasvrou wat moeite doen en haar gaste tuis laat voel. Ek sal met vrymoedigheid weer daar oorbly. Ek stel voor dat die beskrywing insluit dat die oprit na die huis nogal steil is. Alhoewel Lydia ’n pindrop van die adres vooraf verskaf, sluit die aanwysings op die webtuiste die moontlikheid van die roete vanaf die B1 uit – slegs die roete vanaf die lughawe word bespreek. Sluit die B1-roete asseblief ook in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit voel soos huis! Indien jy baie netjiese akkommodasie in 'n stil en rustige deel van Windhoek soek, is Bly in Styl die plek vir jou. 'n Vriendelike en hulpvaardige gasvrou, saam met WiFi en televisie, maak die prentjie volledig. Die kombuis is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Ons het lekker hier gebly en het selfs 'n ekstra nag gebly om dit nog lekkerder te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lydia
Bly in Styl
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was die soort gaste wat LekkeSlaap so uniek maak. Altyd welkom.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12a Phillip Shiimi Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54cf42b78bdfc97fa587cac3280e60551eff927e56dd55f109c8823707b43b75fa3bb45223ff8299bc4f3f8e517b23a11cc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 12a Phillip Shiimi Street Klein Windhoek Khomas 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.57121716655 17.120275262288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang