Successfully reported

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Puik! Kamer was super gerieflik, goed ingerig en baie netjies en skoon! Lucky van die restaurant was ontsettend hulpvaardig en het baie moeite gedoen om na my bejaarde ma se behoeftes om te sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik, pragtig. Die plekkie was nog mooier as die foto's. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Great. Wonderful room and excellent restaurant!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Heerlike nagrus. Baie lekker gebly, sal definitief weer gebruikmaak van hulle dienste.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great, soek asb 'n familie kamer. Hey, ons het baie lekker gebly. Wil julle dit nie groot asb. oorweeg om 'n familie kamer by te kry. Ons reis gewoonlik met ons kinders, en dit was nou die perfekte oornagplek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Slungile M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stay was comfortable. I would ask that you include more vegetarian options. Our room was gorgeous and served the purpose for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie dankie - die verblyf en gasvryheid was uitstekend! Sal dit vir enige iemand aanbeveel, en die kos by Blos is uit die boonste rakke! Well done - elke sent werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aaminah B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful, romantic and central. The Green room is stunning and has everything one might need for a mini breakaway. The restaurant has such a romantic vibe, the mocktails were delicious! I would definitely recommend a stay here and come back to experience one of the other rooms soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangenaam. Baie smaakvol, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld. Ligging, diens en netheid 10 uit 10! Ontbyt wat ingesluit is elke oggend maak dit absoluut die moeite werd sowel as die restaurant wat op die perseel is en 'n uitstekende waarde vir geld spyskaart voorsit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 66a Olympus Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZmU3Mzc4LWRlZDgtNDM4OS1iM2IzLTVhYWU0ZDE2ZDNhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 66a Olympus Drive Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.798582328686 28.33171248436
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang