Successfully reported

Blyde River Log House

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gerhard U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Vreeslik lekker. Ongelooflik lekker gebly. Die gebied is baie mooi en rustig. Alles wat mens nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Persoonlike diens. Wel geleë in die stilte van die bos met die diere wat onder. Met rustigheid in die natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lieflike plek. Sal weer gaan. Die jacuzzi was 'n treffer. Het die naweek baie geniet. Was so rustig in die bos. Het lekker gerus. Die chalet het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker vir 'n romantiese wegbreek. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Die jacuzzi is definitief 'n wen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fienie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die rustigheid en vriendelikheid van Gae en Willem was uitstekend, en die plek was onbeskryflik. Baie lekker gebly, net jammer dit was so kort. Sal graag langer wil bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Rustig. Wonderlike plek. Eienaars moet net beter kommunikeer oor die gebruik van die aircons. Verder is dit 'n fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Loandi H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mei 2022

Al jou geriewe is daar wat jy nodig het. Die natuur is pragtig en jy kan rustig en lekker kuier sonder dat ander gaste pla. Dis beslis die wegbreek werd. Mens hoef eintlik nie eers na ander fasiliteite toe te ry om Vermaak te word nie. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Die eienaars is lieflike mense. Die plek is 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 290
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 290
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Portion 20 Farm Middlesex 205 KT, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b7ecbc49ebd00b64eaa31d9d0c3dd2f9b77f47072e3da7ab033ae53e55abc8d2ba5d264ea5df46698005be0212c435518ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 290 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Portion 20 Farm Middlesex 205 KT Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -24.296483333333 30.848666666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang