Successfully reported

BM Gardens

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Ronel B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Sakpas akkommodasie, en baie mooi uitgerus. Sal weer daar oornag. Baie dankie vir uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelvin F
1 nag
4.8
Apr 2022

Very convenient. Clean and relatively quiet considering the N12 is so close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolette W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2021

Aangename plek en veilige parkering. Ek het gerieflik gebly. Plek was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Matt
BM Gardens
Hi Nicolette, thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay with us. Hope to welcome you back again.

Michael M
1 nag Gesin met tieners
3.2
Nov 2021

Personeel was vriendelik en behulpsaam. BM Gardens is ongelukkig in 'n swakker area geleë en daar was nogal baie street noise die aand wat ons daar geslaap het. Die binnekant van die woonstel was netjies, maar ongelukkig kan hulle niks omtrent die ligging en ander geboue om hulle doen nie. Verstaan asb. mooi dat BM Gardens niks verkeerd gedoen het nie, ek wens net hulle was op 'n ander plek geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Willem F. J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Uitstekend. Baie goed, netjies en baie vriendelik en professioneel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2018

Baie bevredigend. Die verblyf was baie goed op alle gebiede. Lekker bed en die totale huishouding is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Matt
BM Gardens
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Jacobus. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Rianza C
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2018

Die eenheid was baie netjies en ruim. Ons is deur personeel gegroet wat ons onmiddellik tuis laat voel het. Die eenheid waarin ons gebly het was netjies, ruim en volledig toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Matt
BM Gardens
Hallo Rianza Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons strewe is altyd om die beste moontlike diens te lewer. Ons hoop ons sien jou gou weer.

Revathi G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2018

Stay was nice but it was smelly. It’s not comfortable to stay at. They can improve a lot in terms of cleaning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Matt
BM Gardens
Good day Revathi, Thank you for the time you took to give us feedback. We love the feedback from customers because then we know where to improve the quality of our service. We addressed the issue that you had with the apartment where you stayed. Thank you for the excellent rating on location and security and customer service.

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2017

Baie gerieflik. My verblyf was baie gerieflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2017

Waarde vir geld. Die verblyf is great. Skoon en ruim. Regtig goedkoop vir wat mens kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Matt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 710
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 710
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 77 Lascalles, Meadowbrook, Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa1c4d42b6eb069b3a82e18324a58ae8e05f3a84ea042994995ae2efb40292e02f3365ea45a9acbcabea05a02f59e78d95c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 77 Lascalles Meadowbrook 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.160977620745 28.165911734104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang