BM Gardens
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 77 Lascalles, Meadowbrook, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R710 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in Edenvale aan die Oos-Rand van Gauteng, in Meadowbrook, is MB Gardens 'n lieflike selfsorgverblyf met 7 pragtig ingerigte woonstelle wat ideaal is vir gesins- of paartjie-wegbreek in die gewilde omgewing van Ekurhuleni.
Gaste het die opsie om eenhede te kies wat tot 2, 3 of 4 gaste akkommodeer. Elke kamer beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne, met sy eie privaat ingang binne die kompleks.
Die eenhede beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Al die eenhede het ruim badkamers met 'n toilet en stort, tesame met bykomende geriewe in die kamer soos 'n TV met 6 DStv-kanale en WiFi.
Die kompleks is geleë in 'n sekuriteitsbeheerde woongebied met toegewyde sekuriteitspersoneel wat te alle tye 'n veilige omgewing verseker. Oorgenoeg veilige parkeerplek en wasgoeddienste is vir alle gaste beskikbaar.
BM Gardens is gerieflik geleë binne 10 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is naby bekende restaurante en winkelkomplekse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Matt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 77 Lascalles, Meadowbrook, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink BM Gardens het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 77 Lascalles, Meadowbrook, Edenvale, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang