Successfully reported

Bo Bakkies 1

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
3.6
Tania G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lieflike eenheid, en pragtige uitsig. Bo-bakkies is 'n baie oulike toegruste plekkie met 'n wonderlike uitsig, en stapafstand na die strand. Gaaitjie restaurant is net 'n klipgooi van die voordeur, en hoewel naby, het dit glad nie geraas nie. Ek sal Bo-bakkies enige tyd aanbeveel en sou enige tyd weer daar op die stoep wou sit. (Onthou net om te buk by die voordeur).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantastic. It was the most wonderful time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier. Uitstekende verblyf. Baie mooi uitsig. Super netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Bo Bakkies 1
Hello Robbie Baie dankie vir die review. Ons is bly julle het lekker gebly by Bo-Bakkies 1. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Frederick R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Lekker gerus en Weskus se mooi waardeur. Was heerlik stil en rustig, sal vir seker weer en weer by Bo Bokies 1 gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Beautiful cottage in great location. Great location close to restaurants and within walking distance to the waterfront area. The beach is a stone's throw away and the accommodation is beautifully appointed. Security seems to be a concern, but there is an alarm system and we had no problems during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Niel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Goed vir die siel. Baie, baie lekker. Lekker cosy. Mooiste uitsig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Very nice. I was under the impression that the parking would be secure - this was not the case and the car was parked in the street. The shower head leaked water. The shower needs a shelf and hook to place shampoo etc. and hang the face cloth/sponge. A table in the bedroom to place the suitcase instead of on the floor would be nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Eben K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Die plekkie se ligging is fantasties en dit het die pragtigste uitsig. Ons het heerlik gekuier in Bo Bakkies 1.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adri C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Rustig en mooi. Blyplek was lekker en die see sommer op jou stoep. Geen veilige parkeerplek vir jou voertuig nie. Dakplate op stoep los en het geraas as die wind waai, andersins het ons lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Clive L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Geniet die omgewing en mense altyd vriendelik. Verblyf is altyd lekker daar omrede ek en my vrou dieselfde huis sedert 2017 elke jaar gebruik. Daar moet asb. aandag gegee word aan die spinnerakke teen mure en ook die kaggel wat stukkie vir stukkie uitval. Sal ook graag van Bo-Bakkies 2 se parkering gebruik wil maak omrede dit motor meer veilig sal wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Sampson Street, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda751166e1e58ee7fd35fdeed2ee418d1419a14aa56d96e2436b2ab5a7adf8841d0842554cbdb12138e08f90cb694d218448?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 8 Sampson Street Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808796 17.887895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang