Bo-Kloof Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitslag Farm, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Bo-Kloof Gastehuis is geleë op 'n werkende plaas met beeste, bye, Angorabokke en lusern, in die middel van Baviaanskloof in die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die gastehuis bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens, en daar is twee enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond en 'n mikrogolfoond. Veilige parkering, braaigeriewe en gratis WiFi word voorsien. Bo-Kloof is bekend vir die skouspelagtige Waterkloof-staproete.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 55
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Uitslag Farm, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitslag Farm, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang