Successfully reported
+31

Boa Vida Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Klerck Avenue, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boa Vida Guesthous is in Brandwag, 'n voorstad in Bloemfontein, geleë. Die instansie is naby die Mimosa-winkelsentrum en 4 van Bloemfontein se top-skole. Boa Vida bied maklike toegang tot meeste besienswaardighede, besighede, hospitale, sportgronde, en die universiteit.

Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid gastekamers vir 1 tot 4 gaste. Elke kamer het lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Gaste kan in die tuin of langs die swembad ontspan, of 'n skemerkelkie op die patio of in die Jacuzzi geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yvette N
Gesin met tieners
5.0
So lekker. Ons het so lekker gebly en gekuier. Ontbyt was fantasties.
Mei 2025
Daniel K
Gesin met tieners
5.0
Sal weer daar bly. Ons het baie lekker gebly en die mense was baie behulpsaam en vriendelik.
Apr 2025
Belinda M
Saam met lewensmaat
5.0
Unexpected delight in Bloem. Fantastic accommodation in the most unlikely of places! The executive room, friendly service and complimen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Selome J
Gesin met klein kinders
5.0
Aangename verblyf met lekker ontbyt. Die kamers is presies soos op die foto's. Ons was onbewus van die lekker ontbyt wat ingesluit is. Sal vir seker h...
Sien meer
Des 2024
Rene S
Gesin met klein kinders
5.0
Beste, skoonste, modern, vriendelike werkers, dis 'n amazing plek! Dit was die nog die beste gastehuis wat ons al ooit bygewoon het.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 94 Klerck Avenue, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Boa Vida Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 280
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Klerck Avenue, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxyCR8TZH8F1PMBJMw1aSOjkKrS011GJsVLsb2mrjAijsCx7aaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 94 Klerck Avenue Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.101727650668 26.198306232691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang