Successfully reported

Boabab

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annemarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Het lekker gebly. Verblyf was netjies en skoon. Ligging uitstekend. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die rustige tuin was goed vir my siel. Van ons aankoms tot ons vertrek het ons welkom gevoel. Dit was ongelooflik lekker om ons honde saam te kon neem. Alles wat jy nodig het, is daar en skoon met aankoms. Sal ongetwyfeld weer by Boabab tuisgaan. Beveel met liefde aan. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

One of the most pleasant stays we have ever had. 5 star plus recommendation. The location PIN was perfect. Lenie welcomed us so warmly. We had a relaxing night. The WiFi was good. The next morning we had a wonderful chat with Lenie - she showed us her amazing garden and her hobbies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Baie lekker en rustige blyplek. Gasvrou laat jou baie tuis voel. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenie
Boabab
Baie dankie. Julle is altyd welkom. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Lenie

Ryna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Ons sal weer van Boabab gebruik maak sou ons in Witrivier kom. Lenie het werklik ons verblyf baie aangenaam gemaak. Hulle is baie vriendelik en was altyd bereid om te help met enige navrae. Ons het spesifiek gegaan om skole hokkie te gaan kyk by Rob Ferreira Hoërskool, so die blyplek was ideaal geleë vir ons. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lenie
Boabab
Baie dankie, Ryna. Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Julle is lieflike mense en sal altyd welkom wees. Groete Lenie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Baobab Street, Parkville, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ab76c331d0cc6e25508f86a7f3f5f83c53adb1fe38046e8d156020db6e16f6409737a5e4cbd7cd9cd1d301fedc72abf0323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Baobab Street Parkville 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.322326350659 31.009593830346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang