Boegoeberg 4x4
Beskrywing
Elke kampeerplek bied slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir tente en karavane. Elke staanplek het 'n waterkraan, kragpunt en 'n braai-area. Gedeelde ablusiegeriewe met 'n toilet, stort, wasbak en aparte toilet is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe, 'n swembad en 'n groot dam vir visvang. Die grondpad na Boegoeberg 4x4 kan soms in 'n swak toestand wees, en voertuie met hoë grondvryhoogte of 4x4's word aanbeveel.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their equipment.
Huisreëls
Boegoeberg 4x4 moet verkieslik besoek word met 'n voertuig met hoë grondvryhoogte, soos 'n bakkie of 'n SUV, want die grondpad na die kampeerterrein kan soms in 'n slegte toestand wees.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, met 1 slaapkamer en 'n aangewese area met 'n slaapbank vir kinders. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n gasyskas, vrieskas, gasstoof, oond, breekware, eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area, sonkrag, 'n donkiestelsel vir warm water, en panoramiese uitsigte oor die omliggende natuur. Die sonkragstelsel is net sterk genoeg om die ligte te hanteer en 'n selfoon te laai. Warm water word verhit met behulp van die donkiestelsel. Daar is min tot geen sein by Eenkant nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis
Huisreëls
Boegoeberg 4x4 moet verkieslik besoek word met 'n voertuig met hoë grondvryhoogte, soos 'n bakkie of 'n SUV, want die grondpad na die kampeerterrein kan soms in 'n slegte toestand wees.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 304 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Jakkalsvlei Road, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang