Successfully reported
+21

Boesmanland Karoo

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Hospital Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boesmanland Karoo is in Middelburg, Oos-Kaap, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.

Die eiendom bied 6 pragtig gemeubileerde kamers wat elk toegerus is met 'n TV met Oopuitsig-kanale, tesame met gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n sitarea.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area, en veilige parkeerplek bied gemoedsrus tydens jou verblyf.

Talle besienswaardighede en landmerke is 'n entjie weg, insluitend Middelburg Museum, Groot Visrivier Museum, PW Vorster Museum, Impofu Staproete en Idwala Staproete.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lucinda G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Skoon, baie netjies. 'n Spieël in die slaapkamer sou ideaal gewees het. Wou h...
Sien meer
Mrt 2025
Carina C
Saam met lewensmaat
5.0
Well done! Alles wat jy nodig het om te oornag.
Jan 2025
Dominic S
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly, fully equipped, fantastic value for money. Very friendly staff, rooms as advertised, clean and fully equipped. Thoroughly enj...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Scholtz D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was goed. Alwa was soos alreeds aangedui 100%. Die enigste notas: Die temperatuur was 40%. Die bestuurder het aangedui dat hul lugversorgers binne...
Sien meer
Jan 2025
Rechelle C
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies, veilig. Ons het 'n heerlike nagrus gehad by Boesmanland Karoo. Aangesien hulle geen Eskom krag het nie, het hulle slegs 'n dakwaaier i...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Galvin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 7 Hospital Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Boesmanland Karoo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Hospital Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a56f757367239cc223f4a360441eee0d8bce6d7aec01bc6c8f26aec51efd687245a6e717a7af51e84d2d76aba5085fa5743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 7 Hospital Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.491111676582 24.997390086772
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang