Boesmanrus
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erin Farm, Boesmanrus, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Vanaf R740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boesmanrus is op 'n plaas in privaat besit geleë, 14 km vanaf Askham. Dit is ideaal vir gesinne, groepe vriende, of paartjies wat op soek is na 'n outentieke ervaring in die Kalahari waar hulle genooi word om in grashutte te bly.
Verblyf word gebied in 2 grashutte, 1 hut met 4 enkelbeddens en die ander hut met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Albei hutte deel badkamergeriewe wat bestaan uit 2 storte en 2 toilette.
Gaste kan eerstehands verken hoe die Kalahari-boesmans leef, eet en jag.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.4/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Erin Farm, Boesmanrus, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erin Farm, Boesmanrus, Askham, 8814, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang