Successfully reported
+40

Boggoms Beach Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Oyster Drive, Boggoms Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Boggoms Beach Escape is 'n lieflike selfsorghuis in Boggomsbaai, 'n kusvakansiedorpie in Mosselbaai. Die huis is naby die strand, wat dit ideaal maak vir 'n vakansie saam met die gesin of 'n groep vriende, en dit spog met pragtige see-uitsigte.

Die eiendom bied slaapplek aan tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vyfde slaapkamer is 'n aparte woonstel met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort.

Die moderne oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 3 yskaste, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir jou gerief. Die kombuis lei na 'n leefarea wat 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV bevat. Die sitkamer lei na 'n gemeubileerde, onderdakstoep met 'n ingeboude braai.

Gaste kry veilige parkeerplek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 58 Oyster Drive, Boggoms Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boggoms Beach Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Oyster Drive, Boggoms Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5183839ecc1f32e21310650aacca4845c688ac0ac1b4b1650778a1e454878b7887463b300b157acaa1e0b38f762c5b162f41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 58 Oyster Drive Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.268446433599 21.912116501852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang