Successfully reported

Bohemian Garden Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Peter K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Loved it, will be back. Was really pleasant, everything worked well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Thank you! We look forward to welcoming you again! Regards, Andrea and team.

Deidre U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

It was lovely. It was absolutely lovely. Beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Thank you so much for your review, we appreciate your feedback! Regards, Andrea and team!

Darius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Overall, the stay was as expected. The stay was good for a quick stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Thank you! Regards, the team!

Charl R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Alles en meer. Baie lekker gebly. Die plek is regtig baie 'Bohemian' met mooi dekor. Lekker om die Boma gekuier en gebraai. Sal volgende keer die Hot Tub probeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Dankie vir jou terugvoer! Ons sien uit na julle volgende besoek! Groete, Andrea

Elri C
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Rustig. Ons het ons verblyf geniet. Rustig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie N
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Was vir een nag oorbly heeltemal toereikend. Was net een nag en die slaap en ander geriewe was heeltemal toereikend. Ongelukkig effe nat en koud en ons kon nie baie rondstap en verken nie. Ek dink ook dat oordenklike TV deesdae nie meer luuks maar noodsaaklikheid is vir gaste.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Baie dankie - ons waardeer jou terugvoer. Groete, Andrea en span.

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Unexpected highlight. Bohemian Garden Cottages was meant as an overnight stop, but became a highlight of our trip. Had dinner at the Bohemian Groove Cafe next door - best German meal we've ever had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Wow, thank you, Fanie. This is a lovely compliment. We look forward to your next visit! Regards, Andrea and Team.

Lzie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Mooi klein dorpie. Beveel dit aan. Gaan kyk gerus. Sal die verblyf aanbeveel vir 'n lekker rus naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Baie dankie vir jou terugvoer. Kaapsehoop bied so baie aan vir 'n heerlike kuier en rus naweek. Ons het wilde perde, wandelpaaie, 'n groot waterval binne stapafstand, en heerlike klein restaurantjies, kroegies en winkeltjies om te eet en te drink na hartelus. Ons hoop om julle gou weer te sien! Groete, Andrea en die Bohemian span!

Lorette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Dit is elke jaar baie lekker om Kaapschehoop toe te gaan. Ons geniet dit altyd. Ons geniet dit elke jaar. Dit is elke jaar baie lekker en spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Dankie Lorette, ons het nou 'n hout verhitte tub wat ons aan die gaste aanbied om te gebruik. Pak gerus jou swembroek in vir die volgende besoek! Groete, Andrea en die Bohemian Span!

Michael F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Natuur ryke wegbreek. Pragtige dekor, goeie ligging. Beeldskoon omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons sien uit na julle volgende besoek! Groete, Andrea en die Bohemian span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Watkins Street, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17f826c733a24dd7ff519cd94fdec8283589cc73e35e29a0d99ce0e19db0753e9a90596075c08961b2d949f4a46dedff9bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 77 Watkins Street Kaapschehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.593059034412 30.765091776648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang