Boho Rosebank Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Boho Rosebank Studio is 'n moderne selfsorgwoonstel in die lewendige voorstad Rosebank, Johannesburg. Geleë binne loopafstand van die Gautrein-stasie, Rosebank Mall en The Zone@Rosebank, bied hierdie ateljeewoonstel slaapplek vir 2 gaste.
Die oopplan-ateljee is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea sluit 'n gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en vinnige WiFi in. 'n Toegewyde werkruimte word ook voorsien vir gaste wat op afstand werk. Die eenheid is toegerus met rugsteunkrag om voortgesette gebruik tydens beurtkrag te verseker.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Gaste het volle, privaat toegang tot die woonstel en gedeelde gebruik van die gebou se geriewe. Dit sluit in 'n bioskoopkamer, swembad, braai-area en 24-uur-sekuriteit met toegangsbeheer.
Die eiendom is geleë te Sturdee-laan 2 in een van Johannesburg se mees stapvriendelike en luukse woonbuurte, wat maklike toegang tot kafees, restaurante, galerye en vervoerskakels bied.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Realeboga Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 2 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang