Bokkabanas Self-Catering
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 290 Daniel Scheepers Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bokkabanas Self-Catering is nuut opgeknapte verblyf naby die nuwe winkels in Boknesstrand en slegs 500 m vanaf die hoofswemstrand en strandmeer.
Verblyf word in 3 verskillende eenhede gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n enkelslaapbank vir 'n ekstra persoon is.
Elke eenheid het sy eie stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n klein tuin.
Die verblyf is omhein en bied veilige parkeerplek op die perseel, met genoeg privaatheid vir elke eenheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 290 Daniel Scheepers Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
- Gaste dink Bokkabanas Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 290 Daniel Scheepers Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang