Successfully reported

Bokkels

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacobus K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netjies, veilig, rustig. Ons kan vir seker aanbeveel, netjies, veilige, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustige, gerieflik, cozy. Ons het so lekker gebly. Het 'n vriendelike en warm verwelkoming gekry. Die huisie is ten volle equipped. Ons het lekker geslaap. Dit is stil om jou. Hoor net die mooi natuur. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Dis definitief die plekkie wat ek sal boek as ek weer in daai area is. Ons was 24 min weg van die hoofstad van PE af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties, fenomenaal, vrede vir die siel. Dit was ons gesin se heel lekkerste verblyf in PE! Ons het sommer op dag een reeds ons verblyf verleng tot 'n volle week. Snags raak jy aan die slaap met die klank van die branders en soggens sien jy mooi groen bome in die goed instandgehoude tuin. Die beddens is super gemaklik en die woonstel beskik oor alles wat nodig mag wees vir 'n selfsorgvakansie. Motor en sleepwa kon veilig op die perseel agter hek slaap. Die eienaars was so vriendelik en tegemoetkomend en hartsmense soos hierdie gaan jy ver soek om te kry. Hierdie is vir seker voortaan ons top besprekingsvoorkeur as ons weer PE toe reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Bokkels
Baie dankie aan die gesin, julle is so baie welkom!

Karen F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Asemrowend. Ons het baie lekker gebly, die huis was baie gerieflik en netjies. Die area was baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Excellent customer. Baie dit was excellent gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Met ons aankoms was ons so vriendelik gegroet. Aleta en Andre, baie dankie vir als. Ons het baie lekker gebly. Aleta en Andre is baie gawe mense. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel, die plek is voorwaar goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Wonderful. One word to say: wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Marlyn Way, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA774e394661b1d327b0227ba2b37218c5e959b98bb34443b2a2f117e13e863fe598acf9c166d2922e1c466642959d359ea317?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 7 Marlyn Way Beachview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.000693333103 25.334994784656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang