Successfully reported
+36

Bokkemanskloof Family Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Birch Street, Bokkemanskloof, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hierdie pragtige, ligte en lugtige dubbelverdieping-selfsorg-gesinshuis is geleë in die gesogte area Bokkemanskloof in Houtbaai en spog met van die beste uitsigte in Houtbaai. Aan die sonnige kant van die vallei kan jy die laaste sonstrale geniet terwyl jy op die patio sit en ontspan na 'n luilekker dag op die strand.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, en 'n speelkamer op die boonste vloer.

Die eerste en tweede slaapkamers is op die boonste verdieping en het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Op hierdie vlak is 'n groot speelkamer met rusbanke, 'n plafonwaaier, platskerm-TV en kinderspeelgoed.

Die derde en vierde slaapkamers is onder geleë. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, 'n toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het deure wat na die patio oopmaak. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie kamer het ook deure wat na die patio oopmaak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 10. 'n Tree van die eetarea af is 'n knus sitkamer met rusbanke en 'n kaggel.

Die voorste onderdakstoep bied buite-eetmeubels en 'n tuinarea.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ligging

  • 7 Birch Street, Bokkemanskloof, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Birch Street, Bokkemanskloof, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac4748712f1e303b4c5c63580b1bf897972613f0e3cc351eaef50d55fe029ed8a3f03db40e051d1ff25863136d27593fcfb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 7 Birch Street Bokkemanskloof, Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020586 18.379818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang