Successfully reported
+18

Bokkie in Paternoster

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Seeduiker street, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 740 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bokkie in Paternoster is 'n selfsorgkothuis in die vissersdorpie Paternoster, net 2 km vanaf die strand en net 1 km vanaf die bedrywige hawe. Die kothuis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n opwindende vakansie en 'n verkwikkende seebriesie.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, genoeg eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met ingeboude braaigeriewe, buitemeubels en 'n asemrowende uitsig. Bokkie in Paternoster is gerieflik naby die dorp se restaurante en winkels geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jermaine B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Dit was inderdaad 'n fantastiese naweek. Ek sal regtig ander aanbeveel om Bokkie in Paternoster te besoek.
Aug 2025
Krismari L
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig by die see. Ons het heerlik gebly by Bokkie. Die huis is loopafstand vanaf die strand en in die middel van Paternoster geleë. Baie dankie vir B...
Sien meer
Aug 2025
Ilse N
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy and comfortable. Absolutely wonderful. A cozy, heartwarming experience enhanced by every available amenity!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Annerene L
Saam met lewensmaat
5.0
Als was weereens heerlik. Gerieflike huis met 'n bietjie see-uitsig. Jy hoor dit. Dit was heerlik soos altyd om in Die Kom te bly.
Jul 2025
Stephan B
Saam met lewensmaat
4.4
Mooi plekkie, met 'n oorgangs stukkie seeuitsig. Los jou kar, stap na alles toe. Ja, ons kom weer. Ons het wel 'n voorstel oor skoonmakers se inpak/si...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Seeduiker street, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokkie in Paternoster het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 740
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 740
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Seeduiker street, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabca84e0239d7524cfa756a68e62b07d0948255f232e5fd292656777f501088e945fe934789fc33f9ac3359f1f696d36d4b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 7 Seeduiker street Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808955763045 17.890262263195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang