Bokkomdraai
Beskrywing
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n hoekstort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien, breekware en eetgerei toegerus. Die woonstel is op die eerste verdieping en spog met 'n groot stoep en 'n onbelemmerde see-uitsig. Onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Bokkomdraai Street, Jacob's Bay, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang